Hierdie webtuiste bevat volwasse inhoud. Indien jy nie bo die ouderdom van 18 is nie, verlaat asb die blad.

Omhels Jou Kinkel

 

Kinkel

(selfstandige naamwoord)

Betekenis:

  • ‘n Lus, buig of slag in ‘n kabel, tou of draad
  • Iets wat draaie en kronkels maak
  • Iets onverwags; slim of sluwe plan; nuk of streek

Hierdie blad is vir ons almal om in ‘n veilige, nie veroordelende spasie te gesels oor seks, ekspressiewe kuns, musiek en literatuur. Voel gerus en vry om enige smaakvolle stories, musiek of kuns met ons te deel. Later gaan ons ook ‘n platvorm deel waar jy jou kuns, literatuur en musiek kan deel of verkoop. Geniet hierdie oop spasie saam met ons en kom ons ontdek saam watter bevryding daar in openlike sensuele geprekke en ekspressiewe kuns is.

Met liefde ne genot.

Die Kinkelspan